Werk met ‘n uitsig

Ek gaan volgende jaar April vir vier weke werk by ‘n veearts in Interlaken. Hulle werk meestal met beeste, skape en bokke en doen net hier en daar basiese behandelings vir katte en honde. Ek kort meer ervaring om met vee te werk, en dag toe ek sal die ervaring graag wil opdoen waar die…

Om te kies tussen pes en cholera

Ek weet nie of mens die uitdrukking ooit in Afrikaans gebruik nie, maar ek vind dit baie beskrywend, en die uitkoms van die situasie is ook soms al duidelik, maak nie saak watse weg gekies word nie. Vanoggend was daar ‘n oulike jong Franse Bulhond, Lucy, aangemeld vir ‘n “angiokardiografie”, m.a.w. mens spuit kontrasmiddel in…

Klein akkedissie, groot probleem

So paar weke terug word ‘n jong vrou met haar “likkewaan” aangemeld, want die verloor gewig en sy weet nie waarom nie. Ons berei voor om die “likkewaan” te sien, die diereverpleegster is paraat om die dier vas te hou, laat haar kom. Die vrou stap in met ‘n klein plastiekhouer met ‘n klein akkedissie…