‘n Paradigmaskuif

In die video hier onder stel ‘n kok geregte van hulle nuwe restaurant voor – onder andere hond en kat. En dit in beskaafde Switserland! Alhoewel daar regtig gebiede in die land is waar mense dit “tradisioneel” eet. Die video het ‘n redelik bohaai veroorsaak by baie mense oor hoe mens tog nie onder die…

Terrorisme raak my ook

Kyk, ek is nou goed die hoenders in die vir die terroriste. Nie net vir al die chaos en smart wat hulle ander mense toevoeg nie, maar hoe hulle ook my planne deurmekaar maak. Ons dierebeskermingsorganisasie sou in Maart ‘n diere-asiel, genaamd Bluemoon Animalcentre Hurghada, op die Sinai Skiereiland bei Hurghada (Egipte) gaan besoek het…