Avonture in Interlaken – Boer in Wengen

Ek werk vier weke by ‘n veeartspraktyk in Interlaken. Hulle werk meestal met vee, maar ook so paar katte en honde (om geld in te bring 😉 ). Verlede week gaan ek saam met Susanne na ‘n plasie in Wengen. Enige iemand wat al in Wengen was, of die Lauterbrunenvallei of die Lütschenvallei weet wat…

Avonture in Interlaken – Melkkoors

Ons was eintlik oppad na een boer toe die oproep kom dat ‘n koei van ‘n ander boer in die moeilikheid is, wat ons toe noop om net daar om te draai en soontoe te gaan want dit was ‘n noodgeval. Die koei Emeli het die vorige dag geboorte geskenk aan ‘n oulike kalfie en…