‘n Bul kort ‘n ring

Daar is verskeie redes waarom mens ‘n bul in jou trop beeste wil hê, hetsy dit vleis- of melkbeeste is. As mens koeie natuurlik wil bevrug, is die enigste manier om ‘n bul te hê om die werk te doen. Die bul kan ook help om vrede in die trop te bewaar en ook om…