Uitstappies op die Galapagoseilande

Ons het vandag met werk in die kliniek op Santa Cruz begin, maar voor dit het ek ‘n paar dae af gehad en kon bietjie die eiland verken. Ek was ook op ‘n daguitstappie na ‘n ander eiland, Bartolome, noord van Santa Cruz. Hier onder is so paar foto’s van die ongelooflike natuurskoon op die…

Laaste groot avontuur vir die jaar

Dis amper vyf uur die oggend, en ek lê in my hotelkamer in Guayaquil, Ecuador en blog. Ek het vroeër wakker geword, aan die een kant omdat my lyf sê dis eintlik 7 ure later en omdat die lugversorging buite so raas. Ek het myne afgesit, maar iewers raas dit nog vreeslik. In elk geval,…

Amper sien ek my dinges

Verlede week Vrydag was my laaste dag by die Dierehospitaal. Nou het ek nog een prakties oor, en vanaf Augustus sit ek voor die boeke vir die mediese raad eksamens! My laaste dag was nogal uitdagend, en amper het ek nie lewendig uitgestap nie (ok, dalk effens oordryf, maar nie Nico nie – meer daaroor…