Papagaaie is nie troeteldiere nie

Ek was die afgelope drie weke in Suid-Afrika, en het die land plat gery om familie te besoek wat my graag wou sien. Dit was soms lekker om by mense se huise te kuier, maar ten minste twee keer het my hart in my skoene gesak toe ek by die voordeur inkom en ‘n stoksielalleen…

Amptelik med. vet.

Na jare se harde bene kou en eindelose eksamens, het ek verlede week die wonderlike nuus gekry dat ek nou amptelik ‘n veearts is! Dit voel nogsteeds onwerklik. Alhoewel ek al heelwat in die beroep gewerk het sonder titel, kyk mense nou met ander oë na my, en het die verwagtinge duidelik gestyg. Ons fakulteit…