Die agterkant van die probleem – anale kliere

Anale kliere is twee klein reukkliere onder die vel, een aan elke kant van die rektum. Dit kom voor by katte en honde. As dit vol is, kan dit omtrent so groot soos mens se duimnael word as dit vol sekresie is, en is verbind met die slymvlies van die rektum deur twee klein kanaaltjies….

Tekens van woud

Verlede Vrydag het ons in Bern die haweloses, sielkundig siekes en bosbewoners se diere behandel. Dit was ‘n baie vreedsame aangeleentheid – die mense in Bern praat stadiger, loop stadiger en neem die lewe nie so ernstig soos die mense in Zürich nie. In elk geval, op een stadium kom ‘n skoongesig jong man daar…

Veearts vir verlore siele

As dinge verkeerd gaan vir mens in die lewe, is ‘n kat of hond soms jou enigste geselskap, die enigstes wat jou nie verlaat het in die slegte tye nie. Maar om behoorlik vir jou dier te sorg as jy skaars ‘n dak oor jou kop of kos in jou maag het, kan ‘n groot…