Blaasprobleme by katte

Die mees algemene mediese term vir blaasprobleme by katte is Feline Lower Urinary Tract Disease (FLUTD). Dis ‘n versamelnaam vir siektes van die blaas en/of uretra – die nou pypie wat urien van die blaas tot buite die liggaam vervoer. Dit sluit in blaasontsteking, en die niere is gewoonlik nie betrokke nie. FLUTD kom voor…

Sterilisasie – die voordele en nadele

As mens sterk betrokke is by dierebeskerming, soos ek, is daar eintlik net een mening oor die sterilisasie van honde en katte, en dit is dat dit essensieel is. Stampvol diereasiele die wêreld oor bewys dat daar te veel ongewensde troeteldiere is, en te min mense wat kan/wil na hulle omsien. Party asiele sit diere…

Kombersie vir die winter

Ek het die afgelope winter ‘n baba kombers gehekel. Eers sommer net want dit het oulik gelyk om te maak, maar later met die idee om dit te skenk sodat iemand geld daarvoor kan kry. My keuse het geval op PETS – Jhb. PETS staan vir Pet Empowerment in Townships, ‘n niewinsgewende organisasie wat diere…