Daai los vel op ‘n kat se pens

Al ooit gewonder waar daai pensvel onder ‘n kat se maag vandaan kom? Meeste mense sien dit by mannetjie- en wyfiekatte as hulle katte reggemaak is. Dit lyk amper soos die los vel wanneer ‘n kat oorgewig was en dan gewig verloor. Die vel is die sogenaamde “primordiale sak” (primordial pouch of “spay sway” in…

Volmaan malligheid in die kliniek

Twee aande terug in die kliniek was wild! Daar het vier noodgevalle reg na mekaar gekom, en ek moes hulle min of meer parallel afhandel, op my eie. Tensy daar ‘n noodoperasie nodig is, is mens alleen in die nag en sien om na die pasiënte in die saal, en behandel die noodgevalle soos hulle…