Wat is fout op die x-straal?

on

IMG_0398

Arme Charly-kat kon nie vinnig genoeg vir die kar weghardloop nie. Vir die wat nie seker is nie, die kar se wiel het oor sy stert gery, en sy stert het net aan ‘n velletjie gehang. Die gevaar was dat sy rektum en penis deur die impak beskadig sou wees. Die hele gebied was sorgvuldig weer aanmekaar gesit, en ons het almal asem opgehou om te sien of Charly weer kon piepie en poef. Gelukkig is dit die geval! Charly hou nie van al die medisyne wat hy moet kry nie, maar is baie lief en byt en krap glad nie.

Hy het definitief een van sy nege lewens gebruik!

2 Comments Add yours

  1. Ag siestog!Ek is bly julle kon hom help.Sjoe die stert was omtrent morsaf!

    Like

    1. karen sê:

      Ja, arme ou Charly. Sy mens-ma was bietjie geskok met die idee dat sy stert weg is, maar dit kon definitief erger gewees het!

      Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s