Avonture op Kalimantan. 2: Oornag in die langhuis

Uiteindelik in Putussibau geland, ry ons nog ‘n paar uur met ‘n kar na ‘n pragtige ou “longhouse” waar van die inheemse bevolking, die Dayak, bly. Die langhuise is houtstrukture, en mens kan dit voorstel soos ‘n horisontale woonstelblok met gemeenskaplike plekke vir kook en ander aktiwiteite. Die huise is op stilte om teen vloede en vyande te beskerm.

Ons word met ‘n vrolike seremonie welkom geheet. Ons het die nag daar geslaap. Hier is ‘n paar foto’s van die ervaring.

06889315-4AD9-40C3-BF34-AAA96F19F0EE_1_201_a
In tradisionele drag voor die ingang
6CEF17D3-4091-4A2E-A0D8-2AAFD3536D8E
Ek besig om palmbier uit ‘n horing te drink
D8A3A8BE-9B80-4C83-AEBF-B81C936F12AF_1_201_a
Die hoofman (sy tande getuig van jaaaare se pruim)
867D8F4B-F5C4-4EB3-9D8A-13441415C9B1
Tuin voor die langhuis
E37DCA67-AC7F-4C1C-B187-06111BE44738_1_201_a
Langhuis met mooi aandlig
369F46E8-0C39-488C-A2E6-787AE8B337A4_1_201_a
Durian – die STINKSTE vrug wat daar al ooit was! Ruik soos babapoef en proe ook so!
66E6A081-6EF5-4C13-A5CE-2575BD213385
Durian se binnekant
AE9B65FD-055B-4702-9484-00F18065BE8E
Mooi houtbakke waarin aandete bedien word
E26EAF55-1081-4187-A793-EB1E6C1A0669
Reis, vis (wat ons nie geëet het nie), mango en groente
018387F0-A002-4C90-BAA5-6ABDDF67D445_1_201_a
Nog durian, en gelukkig piesangs, vir ontbyt
D6BDACA4-84DE-439E-936B-BD772BE6ABD1_1_201_a
Die LEKKERSTE vrug! Dis soos ‘n leechie, net nie so soet nie. Dit word rambatan genoem.
2DE0D0AC-58E8-46F8-8901-453461FA93FF
Rambatan
21450DA4-9693-4A25-BFB8-0E69194E8FFE_1_201_a
Rambatan aan die binnekant
BC2D9FD5-47E6-4D6A-A6AD-D60EA66E85DB_1_201_a
Tweede ontbyt saam die hoofman, ons gids en die baas van die NGO

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s