Oerwoud toe

 

915B513D-FEF1-4AF0-BBA9-57B25E9F2438
By ‘n klein dorpie het ons ons dinge op ‘n boot gelaai
C3325217-EAD7-4034-90CD-316247B67E72
en die rivier opgery vir omtrent drie ure tot by ons kampplek in die middel van die oerwoud
C6DC8044-AE3E-4FC3-A3CE-870EDCAB7983
Oppad
D9536A9F-1B73-4B48-920B-3855255014B3_1_201_a
Die uitsig vanaf ons kampplek. Op dag een was die river nog pragtig helder
D366E704-2F65-4EDE-9514-03FB3057D22B
Ons het drie nagte hier gekamp

Die kampplek is in die middel van die oerwoud. Dis eintlik gaaf dat daar een plek is, want anders sal mense net kamp waar hulle wil, en hulle gemors los waar hulle wil. Ons het onder die seil geslaap en kos gemaak onder die afdak in die agtergrond. Die eerste dag het ons ‘n kort draai in die bos gaan stap en met die vinnig vloeiende rivier afgedryf terug kamp toe. Ons het so paar gaste oppad opgetel, maar hulle is heeltemaal onskadelik!

7D093EDF-BF40-467F-8B10-F7D2062EE27C
Bloedsuiers! Mens voel glad nie as hulle vasbyt nie. Mens kan dit relatief maklik aftrek of bietjie sout opstrooi, dan val hulle vanself af.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s