Veeartse is soms in ‘n tweestryd oor die behandeling van sekere rasse honde en katte wat deur die kliniek se deure kom. Pugs is vir party mense die oulikste honde op aarde, maar weet mense dat die diere so uit proporsie geteel is, dat hulle nooit normaal kan asemhaal nie, en dat hulle gedurig oogprobleme…